Tuesday 4 March 2014

Eiervrug skyfies

 

Jolize Corne VanWyk Fourie
heerlike alternatief vir aardappels gemaak gisteraand:
sny mini-eiervrugte in dun skyfies,
en pak uitgesprei op 'n skoon oppervlak,
sprinkel met sout en tiemie en wanneer dit begin sweet,
druk droog met 'n vatdoek en herhaal op die tweede kant,
braai in diep olie tot verbruin en krulle vorm,
lekker smul 🍴🍷