Monday 24 February 2014

Tuis gedroogte pietersielie




Lourens de Lange
Tuis gedroogte pietersielie

Gereed vir al die heelike geregte wat gemaak kan word!
Droog teen 80*C vir ongeveer 30 min, roer gereeld tot droog, bere in n lugdigte houer!