Monday 24 February 2014

Mango atjar




Sarita Chalmers
Mango atjar. Resep.
1.250kg groen mangos gekap (soos op foto). Atjar mengsel ek koop dit van 'n Indier winkel. ± 2 to 5. Eetlepels Afhangende van hoe sterk jy dit wil he
Sprinkel die mensel oor roer deur en laat oornag staan. Volgende oggend. Skep in bottels en vul met kook olie. Sorg dat die atjar heeltemal bedek is met olie. Onthou dit vlek jou bak.