Sunday 9 February 2014

Liefdeskoepons vir Valentynsdag




Liefdeskoepons vir Valentynsdag

Maak jou eie boekie met koepons. Hier is 'n paar idees.

Ontbyt in die bed

Drukkies soveel as wat jy wil

Tap ’n borrelbad in

Slaap die naweek laat

Saterdagoggend sonder kinders