Monday 24 February 2014

Lensieslaai




Lensieslaai

 


Bestanddele
1 x 410g blik lensies
1 koppie bevrore ertjies
1 koppie vars brocolli, opgekap
6 pikante rissies (Peppadews)
2 skywe fetakaas, gekrummel
50g pekanneute, grof gekap
Sous:
2 eetlepels olyfolie
2 eetlepels wit asyn
1 eetlepel suurelemoensap
1 eetlepel heuning

Metode
Meng al die bestandele van die slaai bymekaar.
Meng al die bestandele van die sous en voeg by slaai 'n uur voor opdiening.