Monday 24 February 2014

KOMKOMMER EN APPEL SLAAI




Lourens de Lange
KOMKOMMER EN APPEL SLAAI
Jy moet die appels en komkommer al die vorige aand in die yskas sit, sodat dit lekker koud is wanneer jy jou slaai maak.

½ Engelse komkommer
1 rooi appel...
2 groenappels
1 bakkie (250 ml) grenadellajogurt

METODE;
Sny komkommer in skyfies en dan in kwarte.
Sny appels in baie dun skyfies met skil en al.
Plaas in mengbak en gooi jogurt oor.
Meng goed en sit voor saam met hoofmaal.
Bron: Sarie