Sunday, 9 February 2014
Beetslaai op 'n ander manier
Beetslaai
1 x 780g Crinkle Cut Beetroot salad, afgegiet
1 x 410g Whole Kernel Corn, afgegiet
1 x 410g Fresh Garden Peas, afgegiet
Gemengde slaaiblare
1/4 rooipeper, gekap
1 geelsoetrissie, gekap
Slaaisous:
250ml maas
50g gerasperde cheddarkaas
1/2 suurlemoen, sap en skil
10 ml Wholegrain mustard
2 fyngekapte sprietuie
Sout en gemaalde swartpeper
Meng al die slaaisousbestanddele, bedek en plaas in yskas. Plaas slaaiblare op 'n plat bord en rangskik sjywe beet bo-op. Strooi corn en peas oor. Rond af deur die soetrissie oor die slaai te strooi. Sit die slaai voor met die slaaisous aan die kant