Thursday 16 January 2014

Pesto-aartappelslaai




Lourens de Lange
Pesto-aartappelslaai

Pestosous

250 ml (1 k) basilieblare...
60 ml (¼ k) gepelde amandels
60 ml (¼ k) pecorinokaas
60 ml (¼ k) olyfolie
15 ml (1 e) suurlemoensap
sout en vars gemaalde peper

Slaai
700 g baba-aartappels, gekook en gehalveer
1 rooi-ui, in skyfies gesny
handvol vars basilieblare
Pestosous Verpulp al die bestanddele in ’n voedselverwerker.
Slaai Meng alles liggies, giet die sous oor en roer deur. Sit voor met Griekse jogurt en olywe.