In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday, 21 January 2014
koue tuna pasta
Johan se koue tuna pasta
Bestanddele
400g skroefiepasta, gaar
4 tamaties, gekap
1 groen soetrissie, gekap
4 eetlepel mayonnaise
1 teelepels mosterd
2 blikkies tuna, gedreineer
Metode
Meng al die bestanddele en bedien op slaaiblare.
Newer Post
Older Post
Home