Wednesday 4 December 2013

Ontbyt pietsa



Lourens de Lange
Probeer nuwe idee's vir ontbyt
Ontbyt pietsa
Gebruik gekoopte Today pizza base

Braai spek, sampioene, uie en peppers tot sag. Smeer nog tamatie relish op base indien verkies. Skep mengsel op die base....

Maak roereiers en skep bo-op. Stip met mayonasie en rasper baie kaas oor.

In die oond by 200 C vir so 15/20 minute