Tuesday 17 December 2013

Gourmet bees burgers

 
 
 
Gourmet bees burgers
Bestanddele:
6 PnP gourmet bees burgers
6 hamburger broodrolletjies
PnP bloukaas slaaisous
PnP perske blatjang
Blaarslaai, in repe gesny
Vars roketblare
2 groot tamaties, in skywe gesny
1 groot rooi ui, in ringe gesny en uitgedruk
 
Metode:
Berei ‘n direkte vuur voor
Sny die broodrolletjies middle deur en smeer beide kante met bloukaas sous
Braai die bees patties tot gaar en verwyder van die rooster
Smeer patties liggies met blatjang
Plaas blaarslaai en roketblare aan onderkant van broodrolletjie, plaas dan die pattie bo op, bedek met tamatie, nog roketblare en uie ringe
Plaas nou die boonste helfte van broodrolletjie op en geniet
Wenke
Vir n variasie as bloukaas sous nie jou eerste keuse is nie vervang met sous van jou keuse.
Vir kaasburger kan repies kaas bo-op bees burger gesit word sodra dit omgedraai is, braai vir die laaste 3 minute.
Vir ‘n vegetariese opsie kan bees pattie met vegetariese pattie vervang word.
 
(So 'n lekker stukkie kaas en spek smaak ook al te lekker op die broodjie)