Thursday 12 December 2013

BROCCOLI EN AVO SLAAI




Lourens de Lange
BROCCOLI EN AVO SLAAI
BESTANDELE
2 koppies gesnipperde broccoli.
1 koppie gesnipperde rooi ui.(wit ui werk ook)
½ koppie pitlose rosyne....
½ koppie okkerneute.
1 avokadopeer

Meng bostaande bestandele saam en gooi volgende sous oor
Sous

2 Eetlepels rooi wyn asyn of druiwe asyn.
¾ koppie mayonaise
½ koppie suiker, meng baie goed.
Genoeg vir 6 mense.
Cranberry kan bygesit word vir mooi kleur