Bessiesmoothie - dié gunsteling onder oud en
jonk
Maak: 2 liter
Bereidingstyd: 10 minute
'n
hand vol frambose
'n hand vol bloubessies
2 hande vol aarbeie
1 piesang
30 ml heuning
300 ml laevetmelk
300 ml vanieljesorbet
Gooi
al die bestanddele in 'n voedselverwerker en verwerk dit tot glad. Gooi die
smoothie in glase en sit dit dadelik voor.