Lourens de Lange
PYN-APPEL SOUS
 1 kg ingemaakte pynappel 
 100 ml olie 
 100 ml Asyn ...
 20 ml Worcestersous 
 1, 25 L water 
 20 gram ( 25 ml ) suiker 
 5 gram ( 10 ml ) peper 
 85 gram ( 75 ml ) sout 
 1,5 gram ( 5 ml ) gemmer 
 25 gram ( 50 ml ) mielieblom 
 Braai die stukkies pynappel in die olie . Meng die res van bestandele en kook vir 10 min. Bedien met gebakte hoender of varkvleis.