Lourens de Lange
KNOFFELDOOPSOUS
250 ml maaskaas
Of
250 ml roomkaas ...
2 knoffelhuisies, fyn gedruk
60 ml dun room ( 1/ 4 k )
12.5 ml Pietersielie, gekap ( 1 E )
Heelwat sout
METODE
Klop maaskaas of roomkaas tot room en voeg gemaalde knoffelhuisies en dun room by – klits met `n elektriese klitser.
Voeg sout na smaak by, asook gekapte pietersielie.
Bedien met aartappelskyfies en met fondue-etes.