Friday 8 November 2013

MINI-PIZZAS





Lourens de Lange
Vir Ontbyt

MINI-PIZZAS
6 volkoringbroodrolle
50 ml ui, fyngekap ( 4 E ) ...
150 g kaas, grof gerasper ( 1/ 2 k + 2 E )
Tamatiesous
75 ml soetrissie, fyn gekap ( 6 E )

METODE
Halveer die broodrolle en rooster die gesnyde kante.
Smeer tamatiesous oor en strooi die helfte van die kaas en die soetrissie en ui daaroor.
Strooi die oorblywende kaas bo-oor.
Rooster die pizzas 15 to 20 cm van die boonste element totdat die kaas gesmelt het en begin borrel.
Sit warm voor.