Monday 18 November 2013

Kaas koekies




Kaas koekies. 1groot pak kaas en uie chips.simba.2ko­ppies gerasperde kaas.1koppie meel ongesif.mosterd­ en rooi peper na smaak. 100g margarien. Meng al die droe bestanddele en vryf botter in. Rol balletjie en druk fyn met vurk. Bak 10min by 180 grade.