Jelly Tot Fudge
750g wit sjokolade
1 blik kondensmelk
5 ml vanilla essence...
1 pakkie jelly tots
Smelt sjokolade en kondensmelk saam oor lae hitte op die stoof.
Sodra die sjokolade heeltemal gesmelt is haal van die hitte af en voeg vanilla en jelly tots by.
Gooi mengsel in bakplaat met waspapier uitgevoer en laat staan in yskas tot heeltemal gestol.
Sny in blokkies.

(Kreatiewe Kos Idees)