Wednesday 6 November 2013

GESTOOFDE GOENBOONTJIE




Lourens de Langeposted to
GESTOOFDE GOENBOONTJIE (Outydse Resep)
Groente Resepte

1. Was 500g groenboontjies, haar dit af en kerf dit fyn.

2. Was en skil 1 middelmatige aartappel en 1 middelmatige ui, sny dit in skyfies en
voeg by die boontjies, Indien verkies, kan by die boontjies. Indien verkies, kan ʼn
klein stukkie skaapvleis ook bygevoeg word.

3. Kook die groente 40 minute of langer stadig in ʼn klein hoeveelheid water tot alles
sag is.

4. Maak dit met ʼn vurk fyn en voeg sout, peper en botter by na smaak.