Monday 18 November 2013

Gemmerkoekies




Este Vos

Gemmerkoekies 

Droe bestandele. 

7 kop koekmeel
3 desertlepels gemmer.
1 tel sout

Smelt in pot lae hitte. 250gr of halwe pond regte botter, 2 kop suiker, 500grm stroop ----as afgekoel is roer 2 eetlepels kookolie in,,,,, meng afgekoede bloedhittemengsel in meel in,,---meng in n beker 8 tel koeksoda. Halwe kop melk,,, ok, nou is alles in,,, laat deeg so halfuur rus. Maak balletjies bak 15 min ma hou dit goed dop di grote vd balletjies bepaal eintlik die tyd xxxdit kan n klein bietjie sag wees as jy dt uithaal want dt word hard as dt afgekoel, wees versugtig om nie te lank te bak nie, kyk aan die onderkant of dt nie brand na die eerste 10 min te nie x. Die volgende pan se tyd kan korter wees omdat jou pan al warm is xxxxx ek het nie eiers vergeet nie, da kom nie eiers in nie xxx ou beproefde resep met lekr krakies x