Thursday 7 November 2013

BLOMKOOLSLAAI




Lourens de Lange
BLOMKOOLSLAAI
Slaai Resepte

1 klein gaar blomkool
1 klein blikkie ertjies ...
1 klein ui, ringe gesny
Franse slaaisous

Meng al die bestanddele deeglik.