Susan Wassenaar
Sjokolade-tiramisu - deur Barbara Joubert
(4 – 6 porsies)
3 eiers, geskei
50 g (65 ml) suiker...
500 g mascarpone-kaas
125 ml sjerrie (opsioneel)
125 ml warm koffie
30 Boudoir-koekies
200 g donkersjokolade
Klop eiergele en suiker saam tot lig en romerig. Voeg mascarpone-kaas by en klop goed. Klop eierwitte styf en vou in mengsel in. Kombineer sjerrie en koffie. Doop koekies daarin en pak onderin bak of glase. Smelt 100 g van sjokolade in bak wat oor kastrol met kookwater pas. Skep van die mascarpone-mengsel oor die koekies en dan ‘n dun lagie gesmelte sjokolade. Herhaal proses en maak toe met kleefplastiek. Verkoel in yskas vir minstens 5 uur. Smelt die ander 100 g sjokolade en versier die poeding bo-op daarmee.