Marshmallow Crème
Só maak jy die heerlike vulsel vir die sjokolade-en-piesang whoopie pies
3/4 koppie strooisuiker...
2 eetlepels vloeibare glukose
1/4 koppie water
2 eierwitte
knippie kremetart
Plaas al die bestanddele in ’n groot glasbak bo-op ’n en klits die bestanddele met ’n elektriese menger totdat die meringue sy vorm behou.