Lourens de Lange
Bestanddele:
1 (397 g) blik kondensmelk...
400 g suiker of 500 ml suiker
25 ml goue stroop
75 ml water
60 g botter
5 ml vanielje
Aanwysings
1.Plaas suiker en water in 'n groot swaar kastrol.
2.Roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is.
3.Voeg die botter en stroop by en prut totdat die botter gesmelt het.
4.Voeg die kondensmelk by en roer totdat dit tot kookpunt kom.
5.Verminder hitte, roer al die tyd tot sagte stadium.
6.Verwyder van die stoof, voeg die vanielje by en klits totdat dit verdik.
7.Gooi in 'n gesmeerde pan en laat afkoel.
8.Sny in blokkies wanneer koud.