Wednesday 11 September 2013

Vinnige kersfees poeding




Louise Gouws Steyn
Julle gaan nie vir hierdie een val vir Kersfees nie, maar die OnePotChef op Facebook is net die mees teddybeer en slimste mens! Hy vat 500g cake mix en 300ml Chocolate Flavoured Milk, meng dit en laat staan oornag. Die volgende oggend roer hy 1 koppie meel daarby en bak vir 'n uur! Dis darem regtig lekker vir net 'n kuier of Sondag hoor. Ek doen dit wanneer ek in die knyp is.