Jy kan die volgende probeer as jy ook vind dat die saadbakke in jou voëltjie se hok té diep is - neem stukkie spons, maak dit toe met foelie - (hoogte van spons moet so wees dat daar genoeg plek is vir saad soos jy verlang) - druk dit in bakkie en drup warm kerswas aan die kante sodat saad nie tot onder deurval nie. As jy oulik is kan jy houtblokkie ook gebruik.