Tuesday 17 September 2013

Leer die kinders speel speel in die tuin

Hier is 'n oulike idee wat ons by iemand gekry het:  Gebruik plat klippe met die alfabet daarop geverf in jou tuin as stapblokke.  So leer die kinders sommer speel speel sonder dat hulle dit besef.