Monday 9 September 2013

Hoesstroop resep




Stefaans Blaauw
Hier is my Hoesstroop resep.

2x BotteltjiesTurlington
2x Botteltjies Borsdruppels
1x Botteltjie Pepperment druppels...
500g heuning
500Ml Gemmer brandewyn
2 eetlepels kaneel

Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..