Thursday 29 August 2013

Tuine in bottels



Ria Posthumus

Dis nou ougat en pragtig en slim... en om die bottels te sny is mos maklik.. in plaas daarvan om die toutjie wat jy natgemaak het met cutex remover om die bottel te sit sit jy dit mooi in 'n langwerpige sirkel (dit klink nou heel skeef maar o k ek glo julle verstaan wat ek bedoel).. soos 'n rugbybal op die bottel vas en steek dit aan die brand.. dan brand die toutjie mos daar en jy druk dit in yskoue water en tik dit uit... gaan dit probeer en sien of dit werk..