Thursday 29 August 2013

Piesang en Wortelkoek




Piesang en Wortelkoek
Ook geskik vir muffin pannetjies en cupcakes
Bestandele:
250 ml suiker
250 ml olie
3 eiers
375 ml meel
10ml bakpoeier
20ml kaneel
8ml koeksoda aangemaak met bietjie melk
250 ml piesang mouse
250ml grof gerasperde wortels
125 gr gekapte neute
Versiersel:
Verroom
110 ml ml botter en 375 ml versiersuiker
Roer by 100ml room maaskaas en 8 ml vanilje
Verroom suiker, olie en eiers
Voeg by meel, bakpoeier, kaneel en koeksoda
Meng piesangs, wortels en neute by
Bak vir 25/30 min by 180 grade
Laat heeltemal afkoel en smeer versiersuiker bo-oor.
HIERDIE KOEK VRIES BAIE LEKKER