Wednesday 21 August 2013

Hierdie is 'n Brood Tert

Christa Rollin
 
Hierdie is 'n Brood Tert wat as 'n ete of teetyd lekkerny bedien kan word.
Werk lekker met brood wat nie so vars meer is nie:
Basis: 4 Snye brood in blokkies gebreek.
1 Koppie melk saam met 2 Eetlepels Margarien warm gemaak.
Meng melk mengsel in brood. Voeg by 1 Koppie Kaas, ...
3 Geklitsde eiers en 2 Teelepels Bakpoeier by en meng goed saam.
Byvoegings: Voeg nou enige vulsel by (1Koppie spek of mushrooms of aspersies, ens.)

Bak mengsel in voorafverhitte oond op 180 vir 30 minute.