In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 12 August 2013
HAWERMOUTPAP
HAWERMOUTPAP - Mikrogolfoond
250ml hawermout
500ml kookwater
5ml sout
250ml melk
SO MAAK JY:
Meng al die bestanddele en mikrogolf vir 5 minute op HOOG,
Roer dit een keer gedurende die gaarmaaktyd.
Newer Post
Older Post
Home