Monday, 26 August 2013

Dianne se ouma se maaskaastert




Dianne Ten Haaf
My Ouma se maaskaastert
 
250ml roomkaas, 1 blik kondensmelk, 250ml styfgeklitste room, 125ml suurlemoensap, 1 eetlepel gelatine in 1/4 kop water opgelos. Meng als saam laaste gelatine gooi bo-oor tennis beskuitjies wat in bak gepak is sprinkel gekrummelde beskuitjie bo-oor. Sit in yskas tot gestol