Wednesday 31 July 2013

Toets of brooddeeg genoeg gerys het




Toets of brooddeeg genoeg gerys het deur twee vingers saam 'n paar sentimeter diep in die deeg te druk. Die deeg is reg as daar 'n holte in die deeg bly wanneer jy jou vingers weer uittrek.