Wednesday 31 July 2013

LEMOEN & WORTEL BLADJANG





LEMOEN & WORTEL BLADJANG: 

4 groot lemoene geskil en opgesny
900g wortels gekrap en gesny
15ml suurlemoen sap
225g (280ml) suiker
15 ml sout
2ml fyn naeltjies
2ml mosterdpoeier
25ml fyn gemmer
5ml rooi peper
900ml wit asyn

METODE:

Meng alles in 'n kastrol. Verhit stadig om die suiker op te los. Prut ongeveer 'n uur en 'n half of tot dikker. Bottel en seel.