Elize Laubscher Smit probeer bietjie hierdie kool Vreeslik Lekker*
TAMATIE- KERRIE KOOL
1 1/2 kg gekerfde kool
1/2kg gekerfde uie
4 wortels gerasper
METODE:
Gooi alles in kastrol en kook vir 10min
Dreineer goed en gooi Skoon water op en kook tot sag. Dreineer en maak jou sous
Sous:
4k asyn
3k suiker
150ml appelkooskonfyt
125ml Sweet-chilli sous
2 blikkie of pakkie Tamatie Pasta
1k water
2t Matige kerrie [of sterk]
1 1/2t borrie
1t fyn koljander 2t sout
2t fyn gemmer
125ml Mielieblom[ Maziena]
METODE:
Kook alles vir so 3min. Gooi die gedreineerde koolmengsel by en kook 5min. Maak jou mielieblom aan met n bietjie water en gooi by tot die regte dikte en kook tot gaar. Bottel warm!!!!N.S dit is baie lekker..Dit is amper soos n lekker blatjang