Wednesday 17 July 2013

SUURLEMOEN BIER




SUURLEMOEN BIER 

2 k suurlemoensap
4 k suiker
1 pakkie kits gis
2 t kremetart


 Metode:

Gooi als in 5Lt emmer met deksel. Vul op met water. Roer baie goed sodat alles oplos. Los oornag. Bêre dan in yskas.