Friday 26 July 2013

sjokoladetert

1 pakkie chocits biscuits fyngemaak met 60ml gesmelte botter v die basis dan net 200gr donker sjokolade gesmelt en gemeng met 1 bakkie smooth maaskaas gemeng dis dit en dan n gerasperde flake bo op

Magda Van Der Merwe

Romany Creams (of enige biscuits wat jy like) gekrummel in 'n oondskottel met 'n bakkie room oor en dan gebak in die oond. Heerlik.
Of sonie, Romany Creams, geklopte room met 'n titseltjie sherry by, en meng. Moet nie die room te styf (droog) klits nie. Laat dit 'trek' - room in biscuits in - en bedien die volgende dag. Heerlik.

Ria Posthumus

... het myne gemaak en 'n lugborrel tjoklit gebruik.. jy weet daai een waar jy hap en jou ogies toemaak en vergeet wat om jou aangaan..... wel ek het rerig nie een stukkie gegaps nie ha ha... en glo my dit was ongelooooooflik lekker!

Dianne Ten Haaf

...jy bedoel Aero? Ek het myne gemaak met 250g Cadbury choc melts, chockits tipe koekies en 250 roomkaas. Het vergeet van flake to rasper ek crunchie Sal na aandete proe en laat weet