Wednesday 17 July 2013

POTATO FRITTERS

POTATO FRITTERS
‎3 Medium aartappel - gaar, skil af en gerasper
1 Gekapte ui
Sprietui vir kleur
1 Koppie fyn gekerfde sampioene *jy kan enige iets byvoeg bv. fyn spek, groenpeper/rooipeper/geelpeper/ gerasperde wortels/feta kaas/gerasperde kaas/tamatie blokkies
Koppie meel
1 en half t bakpoeier
1-2 eiers
Bietjie kookolie
Meng als deeglik saam en skep lepelsvol in warm olie in pan...