Friday 26 July 2013

Blikkie Ligte




Ina Moolman

'n Maklike tip om te keer dat die blikkie induik wanneer jy die patroon inslaan is om dit vol nat sand te vul, oornag in die vrieskas te plaas en die volgende dag die patroon in te kap. los net dat die sand smelt en spoel goed uit voor gebruik.