Lizette Mundell Van Niekerk
As dit net vir in vinnige ete is probeer gerus die tuna pasta resep.
1 blik Tuna
Halwe uie fyn gekap
Sweet pepperdews (kry dit in n bottel) na smaak
1 apple geskil en n blokkies gesny
Edam kaas in blokkies gesny ( kan soveel kaas in goei soos mens van hou.
Halwe koppie rosyntjies
Enige gaar pasta.
Gooi alles saam en meng met mayonnaise.
Dis regtig baie lekker en kleur vol ook