Monday 10 June 2013

Jerusalem TOFFIES

Esme Ellis van Zyl
n Vriendin het my geleer om Jerusalem TOFFIES te maak. Breek n pak dadels in stukkies of gebruik vars dadels wat ontpit is {nie die groot dadels nie} Bak dit in n lou oond 140 C vir ongeveer 20 minute. Haal uit en laat afkoel. Dis heerlik. Smaak soos wilson toffies !! Gesond en baie lekker !