Katie Heine
Heerlike Naweek Broodjie.
n Duitse vrou het die broodjie by n vergadering voorgesit en moes die resep daarna met almal deel, volgens mev Weilbacher van Gobabis. Huisgenoot het dit geplaas.
100 ml Botter
125ml Suiker
3 Ekstra-groot eiers
1 houer (230gr) Roomkaas
1 klein suurlemoen se sap en gerasperde skil
250ml Pitlose Rosyne
540ml Bruismeel
Knip sout
bietjie melk indien nodig.
Metode:
Voorverhit oond tot 180. Bespuit n broodpan van 26 X 9 cm met kleefwerende kossproei.
Verroom die botter en suiker en klits die eiers een vir een by . Klits die Roomkaas , skil, sap en rosyne by en sif die meel en sout oor. Meng deur en voeg n bietjie melk by indien die mengsel te styf en klewerig is.
Giet in die voorbereide broodpan en bak 30-45 minute lank tot gaar.Bedek die laaste 15 min met foelie , indien die kors te donker bak. Laat effens afkoel in die pan en keer uit.
Laat heeltemal afkoel en bedien met botter en konserf.
Die broodjie is besonder lekker.