Monday 3 June 2013

Boontjiesop

Helen Edgar Mcquoid-mason

2 kop bone
1 blokkie hoenderaftreksel
3 gerasperde wortels

1 ui gekap
1 aartappel gerasper
Bietjie swartpeper
Gerookte eisbein



Laat week bone vir so 2 ure in koue water. Kook tot sag. Voeg groente en aftreksel by. Sny gerookte eisbein in klein blokkies en voeg by. Kook stadig vir so 15 min. Sprinkel peper oor en bedien saam met vars brood.