1 pk gespikkelde bruin boontjies (oornag in 'n liter water geweek)
2 sopbene
2 aartappels
1 groot ui
4 repe spek (Bacon)
Sout en Swartpeper na smaak
Gooi bone en vleis en ± 4 liter water in 'n kastrol en laat kook.
Voeg die spek en fyngekerfde ui by.
Voeg aartappelblokkies so 20 minute voor opdiening by.
Kook tot bone en vleis sag is.
Voeg enige geurmiddels by.
Lekker eet.
Wenk: Probeer patat in die plek van die aartappel en in die plek van die beacon probeer boerewors.