Monday 6 May 2013

VLA- ULTRA MEL

Dalene Brits

Ek weet nou nie hoeveel vla moet jy maak nie maar hier is die boksie vla se reseppie in die mikrogolf:
VLA- ULTRA MEL
150 ml Vlapoeier
80 ml (1/3 k ) Koue water
1 lt Kookwater
1 blik (385) Kondensmelk
5 ml Vanilla

1 ml Sout
Meng vlapoeier en koue water.
Voeg warm water by en meng goed. Roer kondensmelk, vanilla en sout by. Mikrogolf 4 min op high.
Roer elke minuut.