Thursday 2 May 2013

Super Skons





 Oond 200 gr C.
 In mengbak: 1 pak Bruismeel [500 gr] en halwe t sout.
 Roer 250 ml vars room by en voeg 1 blikkie 330 ml, Sprite stadig by tot hanteerbare, sagte deeg.
 Jy sal dalk nie al die Sprite gebruik nie, drink die orige maar.
 Dit moenie Sprite Zero wees nie.
 Gooi Sprite stadig by, gas moenie te veel ontsnap.
 Hanteer versigtig en druk platter met hande, druk met glas uit so groot soos jy die skons wil hê.
 Plaas op gesmeerde bakplaat en Smeer bo-hant met geklitste eier en melk.
 Bak vir 15-20 minute tot goudbruin.
 Bedien met geklopte room en konfyt van jou keuse.