Wanneer 'n resep vra vir Kremetart (Cream of Tartar) en jy het nie in die huis nie, kan jy dit vervang met bakpoeier want kremetart is eintlik 'n "rys-middel". (Hulle gebruik blykbaar kremetart in die maak van bakpoeier.) So vervang dan die kremetart in jou resep as volg:
1 Teelepel bakpoeier vir elke 1/2 teelepel kremetart.