•4 EETLEPEL BOTTER / MARGERINE
•3/4 KOPPIE SUIKER
•2 EIERS
•1/3 KOPPIE MELK
•1 KOPPIE BRUISMEEL
•3/4 KOPPIE SUIKER (SOUS)
•3/4 KOPPIE IDEAL MELK (SOUS)
•1 GROOT BLIK INGELEGTE APPELS
AANWYSINGS:
BESLAG
1. KLITS EIERS EN SUIKER SAAM. VOEG MELK BY, VOEG GESMELTE BOTTER BY EN VOEG MEEL BY. MENG GOED SAAM.
2. GOOI IN TERTPAN, RANGSKIK APPELS IN DIE DEEG MENGSEL.
3. BAK IN MATIGE OOND (150G) VIR ONGEVEER 25 - 30 MIN.
SOUS
KOOK SUIKER EN IDEAL MELK SAAM EN GIET OOR WARM TERT
Belinda Ferreira: Soms gebruik en in plek van ideal melk n blikkie room, voeg altyd ook vanilla essence by my sousie. Die room gee hom so effense fudge bo lagie.