Thursday 7 March 2013

marinade-resep vir varktjops

Lynette Crous Burger: Old brown sherry!
 
 
Melinda Botha:  My seun smeer die tjoppies grondboonbotter, ek maar 'n marinade van heuning, olyfolie, sweat chillie sous en mosterd- gooi dit alles is 'n 'lock seal sakkie' saam met die tjops, meng goed en hou in die yskas tot jy dit wil braai.
 
 
Marieta Jonker:  Ek smeer heuning, tamatiesous en wocestersous albei kante, sommer met die agterkant van n teelepel en bak dit in die oond - vrek lekker!